Lou Doillon (gebore 4 September 1982) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sisters (2006) en Go Go Tales (2007).

Filmografie Rolprente 1988: Le petit amour 1998: Trop (peu) d'amour 1999: Bad Company 2000: Mamirolle 2001: Carrément à l'Ouest 2002: Blanche 2004: House of Voices 2006: Sisters 2007: Go Go Tales 2009: Bazar 2010: Gigola 2012: A Child of Yours 2019: Oh Les Filles!

Televisiereekse 2000: Scénarios sur la drogue 2010: La collection pique sa crise 2011: Sparrowhawk

Televisierolprente 2001: Nana 2003: The Private Life of Samuel Pepys 2006: Pigalle 2013: Devil or Angel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu