Orane Demazis (4 September 1894 – 25 Desember 1991) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Marius (1931), Fanny (1932), Angele (1934), en César (1936).

Filmografie Rolprente 1931: Marius 1932: Fanny 1934: Angele 1936: César 1937: Harvest 1938: Heartbeat 1938: Le moulin dans le soleil 1939: Fire in the Straw 1943: Le mistral 1953: The Blonde Gypsy 1973: Rude journée pour la reine 1979: Bastien, Bastienne

Televisierolprente 1953: Adrienne Mesurat 1973: L'équipe ou Le roman des fortifs 1974: L'amour triste 1975: La simple histoire d'un merveilleux poste de télévision 1979: La chaine 1980: Break of Day

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu