Lydie Denier (gebore 15 April 1964) is 'n Franse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Midnight Cabaret (1990), Red Blooded American Girl (1990), en To the Limit (1995), en in die televisiereeks Tarzán (1991).

Filmografie Rolprente 1985: Grunt! The Wrestling Movie 1985: Fire Under the Skin 1988: Blood Relations 1989: Satan's Princess 1990: Midnight Cabaret 1990: Red Blooded American Girl 1993: Night Trap 1995: To the Limit 1995: Perfect Alibi 1996: White Cargo 2017: Tarzan Revisited

Televisiereekse 1991: Tarzán 1998: Acapulco H.E.A.T.

Video's 1992: Invasion of Privacy 1994: Guardian Angel 2003: The Killer Within Me

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu