Kh-29 330pxSyaansig van 'n Kh-29T missiel Missiel: Kh-29 Herkoms: Russiese Federasie Operasioneel: 1980 Gebruik vir: Lug-tot-grond missiel, anti-bunker In gebruik op: Ka-52, Su-24, Su-25T, Su-34, Su-35, MiG-29K Reikafstand: T - 12 km, L - 10 km Plofkop: Gelykstaande aan 320 kg TNT

Die Kh-29 is 'n Russiesvervaardigde geleide lug-tot-grond missiel wat soos die meeste Russiese wapentuig, op vele Russiesvervaardigde aanvalsvliegtuie, soos die Su-25(T) gebruik kan word. Die Kh-29 is deur Zvezda-Strela ontwikkel.

Alle variante gebruik 'n Kh-29 missiellugraam, maar het verskillende geleidingsstelsels. Die 'L'-variant is toegerus met lasergeleiding. Die missiel is geskik om brûe en bunkers te vernietig.

In gebruik deur

Russiese Lugmag

Variante Die Kh-29 bestaan uit die volgende drie variante: Kh-29T het 'n TV-kamera, na lansering selfgeleidend. Kh-29L is toegerus met semi-aktiewe lasergeleiding Kh-29D hittegeleidend, na lansering selfgeleidend.

Alle missiele word deur NAVO as die AS-14 Kedge geklassifiseer.

Eksterne skakel ube.com/watch?v=XkKMm5g9I0E Kh-29T op MiG-29.

Kategorie:Russiese wapentuig