Berthe Bady (November 1872 – 1921) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Ecce Homo (1918).
Filmografie Rolprente 1918: Ecce Homo
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1872 Kategorie:Sterftes in 1921 Kategorie:Franse aktrises Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 19de eeu