Die Saldanhaspeldekussing (Leucospermum tomentosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit in die Sandveld van Hopefield tot Bokbaai voorkom. Die struik word 75 cm hoog en tot 3 m in omtrek. Die struik dra blomme van Junie tot November.
In Engels staan dit as die Saldanha pincushion bekend.
Galery
Sien ook Lys van speldekussingspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika