Die jaar 1460 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Die universiteite van Basel (Switserland) en Nantes (Frankryk) word gestig. 14 Januarie – Pous Pius II proklameer 'n nuwe kruistog teen die Turke. 18 Januarie – Pous Pius II publiseer die bul "Execrabilis" wat appél teen pouslike besluite na 'n konsilie verbied. 6 Februarie – Francesco Todeschini Piccolomini (later Pous Pius III) word domheer van Sienna. 5 Maart – Pous Pius II stel ses nuwe kardinale aan waaronder sy neef Francesco Todeschini Piccolomini, later Pous Pius III.

Geboortes Onbekend – Juan Ponce de León, Spaanse ontdekkingsreisiger († 1521). Onbekend – Tristão da Cunha, Portugese seevaarder en soldaat († 1540).

Sterftes

Kategorie:15de eeu