Die jaar 1467 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Die Switsers behaal die oorwinning teen Karel die Stoute. 18 September – Pous Paulus II stel agt nuwe kardinale aan waaronder sy neef Marco Barbo en Francesco della Rovere (later Pous Sixtus IV).
Geboortes
Sterftes 15 Junie – Filips die Goeie, die hertog van Boergondië, Brabant, Limburg en Luxemburg (* 1396).
Kategorie:15de eeu