Glenn Butcher is 'n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Young Einstein (1988), The Castanet Club (1991), en Fat Pizza (2003), en in die televisiereeks Tuesday Night Live: The Big Gig (1989).
Filmografie Rolprente 1988: Young Einstein 1991: The Castanet Club 2003: Fat Pizza
Televisiereekse 1989: Tuesday Night Live: The Big Gig 1993: Full Frontal 2008: Monster House
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese skrywers Kategorie:Geboortes in 1961