William Carter (1902 – 1952) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Those Who Love (1926).

Filmografie Rolprente 1926: Those Who Love

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1952 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu