duimnael|links|150px|Santa Caterina, hooffasade aan die Piazza Bellini duimnael|Santa Caterina, syaansig van die Piazza Pretoria aus Santa Caterina is 'n kerkgebou in Palermo. Die kerk is geleë langs die Piazza Pretoria en die hooffasade daarvan is aan die Piazza Bellini.

Die kerk is in 1568 deur die Dominikaanse Susters van Palermo gebou. Die gebou het as voorbeeld gedien vir talle kerke van vroueordes. Die Fasade is die styl van die laat-renaissance gebou. Die binnekant is met waardevolle marmer beelde versier.

Nadat die San Giuseppe dei Teatini kerk aan die anderkant van die Piazza Pretoria langs Via Maqueda in die 18de eeu 'n koeple gekry het, is 'n koepel ook by Santa Caterina aangebou.

Kategorie:Palermo Kategorie:Italiaanse Renaissance Kategorie:Kerkgeboue in Italië Kategorie:Rooms-Katolieke kerkgeboue