Paul Hogan (gebore 8 Oktober 1939) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crocodile Dundee (1986), Crocodile Dundee II (1988), Crocodile Dundee in Los Angeles (2001), en Strange Bedfellows (2004).
Filmografie Rolprente 1986: Crocodile Dundee 1988: Crocodile Dundee II 1990: Almost an Angel 1994: Lightning Jack 1996: Flipper 2001: Crocodile Dundee in Los Angeles 2004: Strange Bedfellows 2009: Charlie & Boots 2018: That's Not My Dog! 2018: Terror Nullius The Very Excellent Mr. Dundee
Televisiereekse 1973: The Paul Hogan Show 2001: Biker-Jens Down Under
Televisierolprente 1975: Hogan in London 1980: The Royal Charity Concert 1983: Paul Hogan's England 1995: Sale of the Century: 15th Anniversary 1998: Floating Away 2014: Hanging with Hoges
Video's 2018: Tourism Australia: Dundee - The Son of a Legend Returns Home
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu