Daniel Henshall (gebore 9 Augustus 1982) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Snowtown Murders (2011), The Babadook (2014), Ghost in the Shell (2017), en Okja (2017).
Filmografie Rolprente 2011: The Snowtown Murders 2012: Any Questions for Ben? 2014: The Babadook 2017: Ghost in the Shell 2017: Okja 2018: Acute Misfortune
Televisiereekse 2008: Out of the Blue 2014: TURN: Washington's Spies 2019: Bloom
Video's 2011: Snowtown Casting 2014: The Babadook: Interviews with the Cast 2016: A Lovesong
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982