150px|duimnael|links|'n Paar rooibloedselle 200px|duimnael|'n Bloeiende vinger 150px|duimnael|'n Bloedskenker
Bloed is 'n vloeibare, sirkulerende weefsel en 'n klewerige, donkerrooi, ondeursigtige vloeistof met 'n souterige smaak. Hoewel dit na 'n homogene vloeistof lyk, bestaan dit in werklikheid uit 'n vloeibare deel, die bloedplasma, en verskillende bloedselle wat daarin dryf. Die bloedplasma is saamgestel uit water, proteïene, anorganiese soute, organiese bestanddele, gasse en sekresies. Die bloedselle is saamgestel uit rooibloedselle (eritrosiete), witbloedselle (leukosiete) en plaatjies (trombosiete).
Sien ook Bloedgroep Bloedoortapping Bloedplasma Rooibloedsel Witbloedsel Bloedplaatjie
Bron Senior Biologie, Du Toit, Van Rensburg, Du Toit, Botha, Van der Merwe, Volschenk, Van der Westhuyzen, De Kock, Niebuhr. Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Beperk, 1989.
Eksterne skakels
Kategorie:Hartbloedvatstelsel