Juan Moreno y Herrera-Jiménez (gebore op 30 Julie 1948), bekend as Jean Reno (Frans: [ʒɑ̃ ʁeno]), is 'n Franse akteur van Spaanse afkoms. Hy het in Franse, Engelse, Japanse, Spaanse en Italiaanse produksies gewerk; Reno het verskyn in films soos Crimson Rivers, Godzilla, The Da Vinci Code, Mission: Impossible, The Pink Panther, Ronin, Les Visiteurs, The Big Blue, Hector and the Search for Happiness en Léon: The Professional.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Franse manlike akteurs van die 21ste eeu