Sihle Zikalala (gebore op 6 Augustus 1973) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is die vorige premier van KwaZulu-Natal en was die provinsiale voorsitter van die African National Congress (ANC) tot sy bedanking op 5 Augustus 2022. Zikalala is ook 'n lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer. Tussen 2016 en 2019 was hy die provinsiale LUR vir ekonomiese ontwikkeling, toerisme en omgewingsake. Sihle Zikalala officially takes over as KZN Premier, vows to emulate Mandela. Besoek op 22 Januarie 2020.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Zoeloes