duimnael|links|Keizō Obuchi kondig tydens die perskonferensie ná die dood van keiser Hirohito die nuwe eranaam "Heisei" onder keiser Akihito aan (7 Januarie 1989) Keizō Obuchi (Japannees: 小渕 恵三, Obuchi Keizō, 25 Junie 1937 – 14 Mei 2000) was 'n Japannese politikus wat van 1998 tot 2000 as die Eerste minister van Japan gedien het en twaalf keer in die Huis van Verteenwoordigers verkies is.
Sy politieke loopbaan het voortydig geëindig toe hy vroeg in 2000 'n ernstige, en uiteindelik noodlottige, beroerte gehad het. http://www.economist.com/node/348403
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Japan Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2000