Manemolla David Makhura (gebore op 22 Februarie 1968 in Buysdorp, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat van 2014 tot Oktober 2022 as die premier van Gauteng gedien het. Makhura officially elected premier, EWN, 21 Mei 2014. Besoek op 18 Januarie 2020. David Makhura re-elected as premier of Gauteng, IOL, 22 Mei 2019. Besoek op 18 Januarie 2020. Hy was ook 'n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer. Makhura is 'n lid van die African National Congress (ANC) en was die party se provinsiale voorsitter. Makhura elected unopposed as Gauteng ANC chairperson , News24, 21 Julie 2018. Besoek op 18 Januarie 2020.

Verwysings

Eksterne skakels Profiel op People's Assembly

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die African National Congress