duimnael|links|Erwin Huber in 2007 Erwin Huber (* 26 Julie 1946 in Reisbach) is 'n Duitse politikus van die Christelike Sosiale Unie (CSU), die Christen-Demokratiese Unie se bondgenoot in die staat Beiere.

Hy was van 2005 tot 2007 in die Beierse staatsministerie werksaam vir die departemente van ekonomie, infrastruktuur, verkeer en tegnologie.

In Oktober 2007 het die ministerpresident Günther Beckstein (die opvolger van Edmund Stoiber) hom tot die Beierse Staatsminister vir Finansies bevorder. Op 29 September 2007 is hy as CSU-voorsitter (partyvoorsitter) verkies.

Kategorie:Duitse politici Kategorie:Beiere

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense