duimnael Friedrich Karl Albert Dollmann (2 Februarie 1882 - 28 Junie 1944) was 'n Duitse generaal tydens die Tweede Wêreldoorlog wat vanaf die Slag van Frankryk en die vroeë fases van die Geallieerde inval in Normandië tot en met sy dood in Junie 1944 in bevel was van die 7de Duitse leër.
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse militariste Kategorie:Duitsers in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Generaals Kategorie:Geboortes in 1882 Kategorie:Sterftes in 1944