Sir David Tennant (10 Januarie 1829 – 29 Maart 1905) was 'n Kaapse politikus, staatsman en die tweede Speaker van die Kaapkolonie. Hy is die politikus wat die rekord hou as die langsdienende Speaker in Suid-Afrikaanse geskiedenis, altesaam 22 jaar.
Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Geboortes in 1829 Kategorie:Sterftes in 1905