duimnael Artur Axmann (18 Februarie 1913 - 24 Oktober 1996) was die Duitse Nazi-nasionale leier (Reichsjugendführer) van die Hitler-jeug (Hitlerjugend) van 1940 tot die einde van die Tweede Wêreldoorlog in 1945. Hy was die laaste lewende Nazi met 'n rang gelykstaande aan Reichsleiter.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Duitse Nazi's Kategorie:Duitse militariste Kategorie:Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog