duimnael|Worosjilof (1937) Kliment Jefremowitsj Worosjilof (Russies: Климе́нт Ефре́мович Вороши́лов; Oekraïens: Климент Охрімович Ворошилов, Kliment Ochrimowitsj Woroshilof), algemeen bekend as Klim Worosjilof (Russies: Клим Вороши́лов, Klim Worosjilof) (4 Februarie 1881 - 2 Desember 1969), was 'n prominente Sowjetse militêre offisier en politikus gedurende die Stalin-era. Hy was een van die oorspronklike vyf maarskalke van die Sowjetunie (die hoogste militêre rang van die land), saam met die hoof van die algemene staf van die Rooi Leër Aleksander Jegorof, en drie senior bevelvoerders, Wasili Bljoecher, Semjon Boedjonni, en Michail Toechatsjewksi.
Eksterne skakels
Kategorie:Russiese militariste Kategorie:Russiese politici Kategorie:Russe in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Russe in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Helde van die Sowjetunie Kategorie:Ontvangers van die Orde van Lenin Kategorie:Maarskalke Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1969