Die Short SC.7 Skyvan (bynaam die Vlieënde skoenboks) is 'n Britse 19-sitplek tweemotorige turboskroefaangedrewe vliegtuig wat vervaardig word deur Short Brothers in Belfast, Noord-Ierland. Dit word hoofsaaklik gebruik vir die vervoer van vrag en valskermspringers. Daar is twee variante, die Short 330 en Short 360, beide met verlengde rompe wat ontwerp is as streeksvliegtuie.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Vliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie