Die AVIC Leadair AG300, voorheen bekend as Primus 150, word gebou deur die China Aviation Industry General Aircraft en is ontwikkel uit die Epic LT-vliegtuig met internasionale regte verkry na die bankrotskap van Epic Aircraft in 2010.
Verwysings
Kategorie:Patrollievliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie