Karen Pendleton (1 Augustus 1946 – 6 Oktober 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Westward Ho, the Wagons! (1956) en in die televisiereekse Walt Disney's Wonderful World of Color (1954) en The Mickey Mouse Club (1955).

Filmografie Rolprente 1956: Westward Ho, the Wagons!

Televisiereekse 1954: Walt Disney's Wonderful World of Color 1955: The Mickey Mouse Club

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu