Die North American Rockwell OV-10 Bronco is 'n Amerikaanse tweemotorige turboskroef ligte aanvals- en verkenningsvliegtuig. Dit is ontwikkel in die 1960's as 'n spesiale vliegtuig vir teen-insurgensie oorlogsvoering. Een van sy primêre rolle is as 'n beheervliegtuig op die voorste linies. Dit kan tot 3,200 pond eksterne krygsvoorraad, interne vrag soos valskermspringers of draagbare dra. Dit kan tot drie ure oor die teiken gebied bly.

Eksterne skakels

Kategorie:Patrollievliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie