Plectrum is 'n aanlyn vermaaklikheidsblad wat spesifiek verslaggewing doen oor onafhanklike kunstenaars. Dit is op 15 Mei 2019 gestig en het reeds verslag gedoen oor talle kunstenaars in die Afrikaanse sowel as die internasionale mark.
Plectrum is op die been gebring deur Frikkie van Biljon en Karin Venter.
Eksterne skakels Amptelike webtuiste