Hierdie artikel bevat 'n lys van landbou-universiteite en kolleges regoor die wêreld, volgens kontinent en land.
Hierdie lys is onvolledig; u kan help deur dit uit te brei.
Afrika Algerië Higher National Agronomic School (Franse naam: Ecole Nationale Supérieure Agronomique)
Suid-Afrika Die landboukolleges in Suid-Afrika gee opleiding aan voornemende boere deur middel van voltydse en kort kursusse. Hierdie kursusse se inhoud is gewoonlik aangepas by die tipe boerdery van die streek waarin die kollege geleë is.
Die kolleges is Cedara-landboukollege by Hilton Elsenburg-landboukollege by Stellenbosch Fort Cox-landbou- en bosboukollege by Middeldrif, 45 km van King William’s Town Glen-landboukollege by Bloemfontein Grootfontein-landboukollege by Middelburg, Oos-Kaap Laeveld-landboukollege by Nelspruit Marapyane-landboukollege by Marapyane, Skilpadfontein Madzivhandila-landboukollege by Thohoyandou Owen Sithole-landboukollege by Empangeni Potchefstroom-landboukollege in Miederpark, Potchefstroom Taung-landboukollege Tempi Seleka-landboukollege by Marble Hall Tsolo-landboukollege
Tanzanië Sokoine University of Agriculture
Togo School of Agronomy of the University of Lome (Franse naam: Ecole Supérieure d'Agronomie de l'Université de Lomé)
Asië Azerbaijan
Azerbaijan State Agricultural University
Verwysings
Kategorie:Landbou Kategorie:Onderwys