Die Antonof An-22 "Antei" (Russies: Ан-22 Антей,named for the mythical Greek half-giant An-22 Antej; Engels Antaeus) (NATO se naam "Cock") is 'n swaar en groot militêre vragvliegtuig, ontwerp deur die Antonof Ontwerp Buro in die Sowjetunie. Die vliegtuig word aangedryf deur vier turboskroefmotore wat elk 'n paar kontra-roterende skroewe draai. Die ontwerp is die eerste wyeromp vragvliegtuig en is steeds die wêreld se grootste turboskroef aangedrewe vliegtuig. Die An-22 het in 1965 vir die eerste keer buite die Sowjetunie verskyn by die Paryse Lugskou. Sedertdien is die vliegtuig hoofsaaklik gebruik in 'n militêre en 'n mensliewenheid rol.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Vragvliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie