Ralf Schumacher (gebore 30 Junie 1975 in Hürth, Duitsland) is 'n voormalige Formule Een- en beroepsrenjaer.
Hy het gereeld vir die Williams-BMWspan deelgeneem.
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse renjaers Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense