Daneel is 'n van uit Wes-Vlaandere wat algemeen onder Afrikaners voorkom. Dit kan na die volgende persone verwys:

Alexander Daneel (1836–1899), predikant Elsabé Daneel (gebore Grobbelaar, 1955), aktrise George Daneel (1904–2004), predikant John Daneel (1865–1940), predikant Marthinus Daneel (1869–1937), predikant Richard Daneel (gebore 1922), akteur en regisseur

As eerste naam Daneel Knoetze, Suid-Afrikaanse joernalis en kinematograaf