duimnael Carl Gustaf Christer Pettersson (23 April 1947 - 29 September 2004) was 'n Sweedse misdadiger wat 'n verdagte was in die moord op Olof Palme in 1986, die premier van Swede. In 1988 is hy in die distrikshof skuldig bevind aan die moord, maar die volgende jaar op appèl vrygespreek.

Sweedse staatsaanklaers het op 10 Junie 2020 'n perskonferensie gehou om aan te kondig dat daar 'redelike bewyse' is dat Stig Engström Palme vermoor het.https://www.bbc.co.uk/news/world-europe-52991406 Aangesien Engström in 2000 selfmoord gepleeg het, het die owerhede ook aangekondig dat die ondersoek na Palme se dood gesluit sou word.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Kriminele Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2004