duimnael|250px|Oorwinning in die Poolse Beker in 2014 Zawisza Bydgoszcz is 'n Poolse is 'n sportklub van Bydgoszcz, Pole, gestig in 1946. Sy naam herdenk 'n legendariese Poolse 15de-eeuse ridder, Zawisza Czarny (Zawisza die Swart). Die klub het baie afdelings: sokker, baan- en veldatletiek, boks, roei, kanovaart, gewigstoot, gimnastiek, skiet en valskermspring.
Erelys Poolse Beker (1) 2014 Poolse Superbeker (1) 2014
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Kategorie:Poolse sokkerklubs