By De Hoek net suid van Piketberg is die oudste sementfabriek in Suid-Afrika. Dit lê teen die N7-nasionale pad en die spoorlyn tussen Kaapstad en Bitterfontein. Meer as 3 miljoen ton kalksteen is reeds verwyder uit die steengroef wat bestempel word as die derde grootste in die land.
Verwysings
Kategorie:Mynbou