Hierdie is 'n lys van openbare vakansiedae in Frankryk:

Datum Afrikaanse Naam Franse naam Opmerking 1 Januarie Nuwejaarsdag Jour de l'An   6 Januarie Driekoningedag Fête des Rois   2 Februarie Marialigmis La Chandeleur   - Paasfees Pâques Sondag, datum variëer - Gesinsdag Lundi de Pâques Maandag na Paasfees 1 Mei Werkersdag Fête du Travail   8 Mei Oorwinningsdag Victoire 1945 Einde van die Tweede Wêreldoorlog - Hemelvaartsdag Ascension Donderdag, 40 dae na Paasfees - Pinkster Pentecôte Sewende Sondag na Paasfees 14 Julie Franse Nasionale Dag Fête Nationale Nasionale Dag 15 Augustus Mariahemelvaart Assomption   1 November Allerheiligedag Toussaint   11 November Veteranedag Armistice 1918 Einde van die Tweede Wêreldoorlog 25 Desember Kersfees Noël   - Goeie Vrydag Vendredi saint Bykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin 26 Desember Welwillendheidsdag Saint Étienne Bykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin

Kategorie:Kultuur in Frankryk Frankryk