Marie Laforêt (5 Oktober 1939 - 2 November 2019) was 'n Frans-Switserse sangeres en aktrise. As sangeres was sy bekend vir haar enkelsnit "Mon amour, mon ami". As aktrise was sy bekend vir haar rolle in Male Hunt en Who Wants to Kill Sara?.
Laforêt is op 2 November 2019 op die ouderdom van 80 in Genolier, Switserland oorlede.Marie Laforêt, la « Fille aux yeux d’or », est morte
Verwysings
Eksterne skakels
'n onderhoud oor haar gesinslewe, in Frans enkele biografiese gegewens in Généalogie Magazine Nr 294. 2010
Kategorie:Franse sangers Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Geboortes in 1939