Cobus Visser (2 April 1949 - 28 Oktober 2019) was 'n Suid-Afrikaanse teater-, televisie-, en rolprentakteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fiela se kind (1988), Hond se dinges (2009), en Susanna van Biljon (2010). Hy sterf op 28 Oktober 2019 in die ouderdom van 70 aan hartversaking.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs