Ga-Makanye is 'n klein nedersetting in die Polokwane Plaaslike Munisipaliteit, Capricorn-distrik in die Limpopoprovinsie.
Bekende boorlinge Maite Nkoana-Mashabane, Suid-Afrikaanse politikus (* 1963)
Sien ook Lys van nedersettings in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo