Palina Rojinski (gebore 21 April 1985) is 'n Duitse aktrise van Russiese oorsprong. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Men in the City (2009), Woman in Love (2011), en Welcome to Germany (2016), en in die televisiereeks Zeit der Helden (2013).
Filmografie Rolprente 2009: Men in the City 2011: Woman in Love 2015: Traumfrauen 2016: Welcome to Germany 2019: Get Lucky
Televisiereekse 2009: MTV Home 2011: NeoParadise 2012: Zirkus Rojinski 2012: VIVApedia 2013: Zeit der Helden 2013: Circus Halligalli 2013: Got to Dance 2013: Schulz in the Box 2014: Mein bester Feind
Televisierolprente 2015: Sixx Shopping Days: Behind the Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu