Saskia Rosendahl (gebore 9 Julie 1993) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lore (2012) en The Taste of Apple Seeds (2013).
Filmografie Rolprente 2012: Lore 2012: Für Elise 2013: The Taste of Apple Seeds 2016: Nowhere 2018: Never Look Away RLTVT
Televisierolprente 2013: Der Teufel mit den drei goldenen Haaren
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense