Xenia Seeberg (gebore 4 April 1967) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Knockin' on Heaven's Door (1997) en 80 Minutes (2008), en in die televisiereekse Verbotene Liebe (1995) en Lexx (1997).
Filmografie Rolprente 1997: Knockin' on Heaven's Door 2008: 80 Minutes
Televisiereekse 1995: Verbotene Liebe 1997: Lexx 1997: Geliebte Schwestern Omega Models
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1967