Silvia Seidel (23 September 1969 – 4 Augustus 2012) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Faith (1990) en in die televisiereekse Halfway Across the Galaxy and Turn Left (1993) en Storm of Love (2005).

Filmografie Rolprente 1988: Anna 1990: Faith 1995: Luise knackt den Jackpot

Televisiereekse 1985: Dall-As 1993: Halfway Across the Galaxy and Turn Left 2005: Storm of Love

Televisierolprente 1989: Anna - Eigentlich heiße ich Silvia Seidel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Duitse dade van selfmoord