Angela Schanelec (gebore 14 Februarie 1962) is 'n Duitse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Das Glück meiner Schwester (1995), Marseille (2004), Afternoon (2007), en Der traumhafte Weg (2016).

Filmografie Rolprente 1985: The Death of the White Stallion 1992: Die UFA 1994: Ich bin den Sommer über in Berlin geblieben 1995: Das Glück meiner Schwester 1997: Daily Chicken 1998: Places in Cities 2001: Passing Summer 2004: Marseille 2007: Afternoon 2010: Orly 2014: A House in Berlin 2016: Der traumhafte Weg 2018: Ich war zuhause, aber

Video's 2008: Der Ton, das Wort, das Bild - Das Kino von Angela Schanelec

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Duitse rolprentregisseurs