Christiane Schmidtmer (24 Desember 1939 – 13 Maart 2003) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Doll House (1971) en The Giant Spider Invasion (1975), en in die televisiereekse The Wild Wild West (1965) en Wonder Woman (1975).
Filmografie Rolprente 1965: Boeing, Boeing 1969: Unser Doktor ist der Beste 1971: The Big Doll House 1975: The Giant Spider Invasion
Televisiereekse 1965: The Wild Wild West 1975: Wonder Woman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu