Eva Probst (21 April 1930 – 25 November 2018) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ich hab' mein Herz in Heidelberg verloren (1952), Staatsanwältin Corda (1953), en Solange noch die Rosen blüh'n (1956).
Filmografie Rolprente 1952: Ich hab' mein Herz in Heidelberg verloren 1952: Sein großer Sieg 1953: Staatsanwältin Corda 1953: Der Vogelhändler 1955: Drei Tage Mittelarrest 1955: Sohn ohne Heimat 1956: Solange noch die Rosen blüh'n
Televisierolprente 1954: The Lie 1958: Dr. med. Hiob Praetorius 1961: Biographie und Liebe 1990: Das Glück sei Unbeweglichkeit 1991: Akt mit Blume
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu