Laya Raki (27 Julie 1927 – 21 Desember 2018) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Quentin Durward (1955) en in die televisiereekse One Step Beyond (1959), Hawaiian Eye (1959), en Crane (1963).
Filmografie Rolprente 1954: Up to His Neck 1955: Quentin Durward 1955: Camino cortado 1956: Küß mich noch einmal 1963: Nylon Noose 1963: Das Rätsel der roten Quaste 1964: The Gallant One
Televisiereekse 1959: One Step Beyond 1959: Hawaiian Eye 1963: Crane
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu