Sabine von Maydell (gebore 9 Oktober 1955) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Der Kommissar (1969), Sonderdezernat K1 (1972), en Engels & Consorten (1986).
Filmografie Rolprente 1977: Unordnung und frühes Leid 1979: Wehe, wenn Schwarzenbeck kommt 1984: Die Story 1989: Adrian und die Römer
Televisiereekse 1969: Der Kommissar 1972: Sonderdezernat K1 1976: Karl, der Gerechte 1986: Engels & Consorten
Televisierolprente 1974: Neugierig wie ein Kind 1976: Ein Klotz am Bein 1982: Wir 1998: Liebe mich bis in den Tod
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu