Sunnyi Melles (gebore 7 Oktober 1958) is 'n Duitse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Baader Meinhof Complex (2008) en Measuring the World (2012), en in die televisiereeks Rote Erde (1983).

Filmografie Rolprente 1982: Wer spinnt denn da, Herr Doktor? 1985: Dormire 1986: '38 - Vienna Before the Fall 1986: Paradise 1986: Der wilde Clown 1987: Maschenka 1999: Long Hello and Short Goodbye 2000: Mister Boogie 2003: Pumuckl und sein Zirkusabenteuer 2006: Felix 2 - Der Hase und die verflixte Zeitmaschine 2008: The Baader Meinhof Complex 2012: Measuring the World 2013: The Invention of Love 2018: Wolkenbruchs wunderliche Reise in die Arme einer Schickse

Televisiereekse 1983: Rote Erde 2018: Monogamish

Televisierolprente 1987: Troilus und Cressida 1997: Insel der Furcht 1997: Die Rättin 1997: Die Bernauerin 2000: Cymbelin 2004: Onkel Wanja 2004: Musen, Macht und Glamour - Die Welt der Maximilianstrasse 2006: Franziskas Gespür für Männer 2009: Die kluge Bauerntochter 2012: Die Verführerin Adele Spitzeder 2013: Nestroy - Der Wiener Theaterpreis 2018: Kaisersturz

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Oostenrykse aktrises van die 21ste eeu