Moshe (Hebreeus: משה ) is die Hebreeuse weergawe van die Bybelse figuur van Moses.

Mense met die voornaam Moshe: Moshe Kasher, Amerikaanse akteur en komediant Moshe Lion, Israelse burgemeester (Jerusalem) Moshe Sanbar, Israelse ekonoom Moshe Sharett, Israelse politikus (eerste minister)

Kategorie:Judaïsme Kategorie:Manlike voorname